1 reviews | Active since Jul 2011
Baie swak en onprofessionele diens
Ek het 'n navraag gehad ivm my maandelikse premie. Ek het eerste met 'n Jerome by die ****aksentrum gepraat, maar hy kon my nie help nie. Hy het my deurges***el na Emily. Ek was ongelukkig met die situasie en sy het baie onprofesioneel en aanvallend voorgekom. Dis werklik onaanvaarbaar in die tipe amp wat sy beklee. Sy is die toesighouer van die inbelsentrum. Ek was amper 1uur op die foon met haar om my situasie aan haar te verduidelik, maar sy kon nogsteeds nie verstaan wat ek se nie. Sy kon ook nie op 'n stadium herhaal wat ek aan haar gese het nie, en dit beteken sy het sodoende nie na my geluister nie. Ek is baie ongelukkig met die diens en kommunikasie!! Ek verwag 'n apologie sowel as terugvoer van die Klientediensbestuurder op skrif!
Dankie dat u hierdie aangeleentheid onder ons aandag gebring het.
Ons sal u navraag ondersoek en u van die nodige terugvoer voorsien.
Vriendelike groete
Medihelp Klientesorg
Dankie dat u hierdie aangeleentheid onder ons aandag gebring het.
Ons sal u navraag ondersoek en u van die nodige terugvoer voorsien.
Vriendelike groete
Medihelp Klientesorg
