kE
kitta E
1 reviews | Active since Jan 2017
04 Apr 2024, 12:12
BAD BAD SERVICE OR INCOMPETANT PEOPLE???
Medihelp lewer op hierdie stadium baie slegte diens. Hulle het 'n personeel tekort en eise word weer en weer ingedien en as duplikaat aangeslaan. Intussen moet die arme diensvers******s 4 maande wag vir hul hardverdiende geld. Ek het hulle al aangegee by die Council of Medical Schemes maar hul vee nogsteeds hul gat aan 'n mens af.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Medihelp's replyOfficial
09 Apr 2024, 09:05Beste kitta E
Dankie vir u navraag. U navraag word na Medihelp se Kliëntediens afdeling verwys vir ondersoek en 'n Medihelp konsultant sal binnekort met u in verbinding tree.
Vriendelike groete
Medihelp Kliëntesorg

Medihelp's reply09 Apr 2024, 09:05
Official
Beste kitta E