MV
Mandy V
1 reviews | Active since Apr 2017
03 Apr 2017, 00:57
Aftrekings nadat lidmaatskap gekansleer is en dubel betaal is!
<p>Die plek het geen struktuur nie. Nadat ek meer as n maand terug lismaatskap gekanseleer het, n fight gehad hetvoor onetiese beleid (wat geignoreer is) trek hulle sowaar WEER geld uit my rekening uit. Julle beter die mense dop hou!</p>
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Medihelp's replyOfficial
03 Apr 2017, 07:04Dankie vir u navraag.
Beste Mvvz
U navraag word na die betrokke afdeling verwys vir ondersoek en 'n Medihelp konsultant sal binnekort met u in verbinding tree.
Vriendelike groete
Medihelp Kliëntesorg
Medihelp's reply03 Apr 2017, 07:04
Official
Dankie vir u navraag.
Beste Mvvz
U navraag word na die betrokke afdeling verwys vir ondersoek en 'n Medihelp konsultant sal binnekort met u in verbinding tree.
Vriendelike groete
Medihelp Kliëntesorg
