AN
Adriaan N
1 reviews | Active since Jul 2011
29 Nov 2023, 17:06
10 uit 10 vir Medihelp se kliëntediens
10/10 vir Medihelp se kliëntediens! Ons het goedkeuring gekry vir hospitalisasie vir 'n knieprosedure vir my vrou in die Eugene Marais hospitaal. In die dokument was daar iets waaroor ons onseker was. Gou by 'n konsultant uitgekom, 'n dame met die naam Colette. Na sy my besonderhede in AFRIKAANS geneem het was ek skaars klaar met die vraag wat ek haar wou vra toe sy my vraag sommer al beantwoord en ook sommer vir my al die besonderhede van die toestemming opnoem; maw sy het my inligting op die punte van haar vingers gehad! Dié dat sy my so uistekend kon help!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Medihelp's replyOfficial
30 Nov 2023, 05:53Beste Adriaan
Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas as ‘n blyk van u waardering. Dit is altyd ‘n plesier om sulke positiewe terugvoer te ontvang.
Ons volgehoue strewe om finansiële ondersteuning en gemoedsrus te bied wanneer dit die meeste saak maak, vorm die grond**** van Medihelp se sukses.
Wees asseblief verseker van Medihelp se volgehoue ondersteuning in die toekoms.
Vriendelike groete
Medihelp Kliëntediens

Medihelp's reply30 Nov 2023, 05:53
Official
Beste Adriaan