1 reviews | Active since Jun 2019
Kliënte diens is uiters, uiters swak. Ons voertuig is laaste by Toyota Lynwood gediens, toe ons, ons voertuig nou by 'n ander tak laat diens, kom hulle agter die diens boekie is weg, wat dus laaste by Toyota Lynwood uitgehaal was. Ek bel al vir 4dae aanmekaar sonder enige oplossing of dat iemand my terugs***el.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.