ML
Marelize L
1 reviews | Active since Aug 2021
06 Mar 2022, 17:20
EXCELLEN SERVICE
Ek wil net vir Dittmar by die McCarthy Volkswagen Parow se baie dankie vir sy uitstekende diens met die aankoop van ons nuwe voertuig.
Dit was diens wat ek uistekend sal beskou en enige iemand na hom toe verwys.
Hy dra jou belange 100% eerste.
Jy is uitstekend!!!!!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)