HV
Henry V

1 reviews | Active since Jan 2021

06 Jan 2021, 16:22

Swak diens en teleerstelling

Ons was vir n paar dae by Mbizi Game Lodge gewees en wat n teleerstelling die ontvang dame is glad nie Vriendelike of behulpsaam nie slegte aankoms by die plek sy het geen mense verhouding nie

Die aankoms het dit gereen die Lodge reen in alles is nat ons het gebel daar het n persoon wat op die tarein werk uit gekom om tekom kyk maar niks verder het gebeur nie ek kyk na die sterre as ek op die bed le kyk deer die dak

Die plek is vol miskiete my kinders is gebuit en vol merke die stort deur Val sommer uit amper op my kind geval die kombuis blad van die wasbak Val uit mekaar uit die voor deur se Venstertjies is sommer met boom takke was gegom om die Venster was tehou

Daar is geen goed om die braaier skoon tekrap of lappe vir die braaier nie jy moet jou eie goed saam wat vir die Lodge

Ek dan vra hulle R1689 per nag wat glad nie die moeite werd is nie ek sal nie eers R500 n nag betaal nie Ons het n Baie slegte tyd gehaad by Mbizi Game Lodge in Warmbad ek sal niemand aanbeveel om hulle chalets teboek nie Baie swak

0
Replies (0)