MW
Melanie W

1 reviews | Active since Mar 2015

23 Mar 2015, 10:48

Maxidor geknip

Help my asb verstaan... Ons het vir die eerste keer in 7 jaar probleme by ons huis. Die Maxidor is geknip. Ek bel van ogend vir Maxidor Rustenburg] om te hoor wat is hulle waarborg op so 'n geval. Die man se vir my dat as hulle in die huis was en goed gesteel het is daar 'n waarborg maar as hulle die deur net geknip het dan is daar nie 'n waarborg nie.. Is dit dan nie juis die kwaliteit van die materiaal nie? <br> <br> Hulle advertensies se dat NIEMAND deur die maxidor sal kom nie, maar ons maxidor is geknip en hulle se net vir ons dat daar niemand in die huis was en goed gesteel is nie, so die waarborg tel nie vir die nie.

0
Replies (1)
Maxidor
Maxidor's reply09 Jun 2015, 12:34
Official
Hello Meldw,

Thank you for sending through your query.

We have investigated and we would firstly like to apologize for your experience of having someone break into your place.

Our Rustenburg branch has been in contact with you and the details have been explained with regards to the buy back guarantee claim. A quote has been sent through and we await your response.

If you have any questions please feel free to contact our National Service Manager Nicole (***) at head office and we will be more than happy to assist.

Take Care!

Kind Regards
Maxidor SA

Best regards,