1 reviews | Active since Dec 2018
Ontevrede met diens, was in die winkel om ñ valcano speaker te koop en daar was gese hulle sal dit bestel en ek kan dit die volgende dag kom optel. Bel volgende dag dit is nie daar nie, want hulle sal dit more kry, bel toe die dag na dit en selfde storie en vandag weer gebel en presies dieselfde storie Kan dit eers more kry nadat. So baie ontevrede met die diens
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.