1 reviews | Active since Oct 2017
(Nuwe laptop) maar nie regtig nie
Ek het n laptop by Matrix springs Mall gekoop in 2022. Maar in die 2 jaar is die Nuwe laptop al 4 keer in gestuur want daar is altyd iets anders voet met hom. Toe ek hom die eerste keer in gevat het, toe was daar net vir my gesê hul gaan nie vir my n nuwe een gee nie hul gaan hom net reg maak. My laptop het terug gekom, maar weer nie reg nie, weer in gestuur toe hy terug kom is daar 2de handse parte op gesit, want hoekom sal jy die stickers af haal op die keebord en die hele keebord is Los, weer in gestuur, en nou is die muis voutief, en nu tel my laptop nie die Wifi op nie. En let wel ek het hom nuut gekoop maar nu is hy nie eers 2de hands nie maar wel 4de hands, ek en my suster het al emails gestuur en niks nie geen respond eers terug van Head office nie. Ek was aanbeveel om by hul te koop. Maar nu sal ek aan be veel nooit ooit weer nie Ek het nie warden vir my Nuwe laptop gekry nie. So jul sal ook nie. Hul stuur net in en dan kom jou goed nie stukend terug Dis mos lekker vat jou geld. Ek het ook my Programe daar gekoop en ek het tot probleme met die Student Microsoft.
