1 reviews | Active since Aug 2018

17 Aug 2024, 14:21

Just a nother **** off a company

Ek was gebel om my laptop te gaan want hy is reg. Net om daar te kom en hy was nie eers reg nie die probleem is nog steets daar. Die Head office kom nie eers terug Na n mens toe nie. Ek kan nie my werk doen nie so as ek nu my werk verloor gaan hul ook net stil bly. Ek soek n nuwe laptop. My laptop moet al weer I gaan so dit is die 5 keer en dit is n nuwe een. Ek kan nie glo dat ek ooit daar gekoop het nie. MENSE MOET NOOIT BY MATRIX KOOP NIE.

0
Replies (0)