SVdm
Susan Van der merwe

1 reviews | Active since May 2018

10 May 2018, 10:30

Diere hoort by die huis!

Ek was vanoggend by matrix in vanderbijlpark om pryse te kry op my HP printer se ink kliente diens was spoedig en baie vriendlik,dis nou die dele wat ek kon hoor tussen my en die dame terwyl die wit voel vreeslik lawaai het dat n mens skaard kop kon hou! Ek het al voorheen vir die persooneel wat daar werk gevra hoe hulle dit hou met daai geraas heeldag en aldag! Ek haal my hoed af vir julle want ek weet darm reerig nie hoe n mens so kan werk en kliente help tussen deur nie!Ek hoop rerrig dat wie ookal daai winkel besit sal besef watse skade daai voel aan sy/haar winkel en instap kliente doen! Dit is iets vreeslik en ek sal nie aanbeveel om die winkel te besoek wanneer daai voel daar is nie letwel wie ookal wel gaan vat gerus jou hoofpyn pille saam en maak gerus reg om die dames te vra om oor en oor te herhaal wat hulle se!

0
Replies (1)
Matrix Warehouse Computers
Matrix Warehouse Computers's reply10 May 2018, 12:54
Official

Dear Susan

Thank you for the post. We will get in touch with the owner and resolve a.s.a.p.

Regards

Matrix Team