1 reviews | Active since Sept 2021
4 weeks later and still no working PC
Why dont you respond to complaints...? Ons n werkende computer boks ingevat vir matrix omdat die rgb fans ophou werk het so was dit agv rgb controller van die box self wat foutief was.... rgb is vervang als het perfek gewerk so is die hele computer terug aanmekaar gesit deur matrix nou werk niks een van die 4 ram ports werk die ander 3 werk glad nie... maar tog het als gewerk daar was geen error codes op die boks nie.... windows is ******* werk glad nie nou wat het gebeur het hulle ram in en uit getrek sonder om af te s***el of hoe dan nou ek weet niks van computers se hardware nie maar ek kan een ding se n 100% werkende boks is nou moer toe na hy deur matrix se hande was.... let wel die boks is onder garentee slegs 2 maande oud..... verkoop matrix dan foutiewe produkte???
