MG
Marion G
1 reviews | Active since Oct 2018
18 Jan 2022, 22:52
SWAK!!!!
Kan nie kla oor diens nie, want daar is geen nie!!!
Dis n gesukkel van voor tot agter. Moet elke maand betaal vir n diens wat nie gelewer word nie!
Ek sal niemand aan raai om aan te sluit by Matric College nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)