PB
Paul B

1 reviews | Active since Nov 2021

19 Nov 2021, 20:25

SWAK !!

Groot ""********"" wat baie onprofessioneel is, ek betaal nou al R6000.00 vir twee boeke, daar is geen Tudors wat jy bystaan nie en al korrespondensie wat jy onvang van hulle is jou maandelikse state. SWAK SWAK SWAK !! , moenie dat die goeie verkoops-konsutante jou n gat in die kop praat nie want hulle is eintlik n grap.

Ek baklei nou al twee maande vir my boeke en al wat ek ontvang is verskonings. Selfs die koerier wat hulle gebruik, "Your Local Carrier "is n grap want hulle kar het al twee keer gebreek met die voorige besending boeke.

Bly Weg !!

0
Replies (1)
Matric College
Matric College's reply09 Dec 2021, 09:23
Official
Groete Paul, 
Ons is hartseer om te hoor dat die diens wat jy ontvang het nie aan jou verwagtinge voldoen het nie. Ons het drie matriek-tutors wat daagliks gedurende kantoor ure beskikbaar is om te help. Ons het nie 'n tutor-****akvorm van jou ontvang nie. As jy hulp benodig moet jy 'n tutor-****akvorm voltooi sodat hulle tyd gedurende die dag kan skeduleer om jou óf te bel óf jou via WhatsApp of e-pos te help.
Sien asseblief die s***el na die tutor-****akvorm hieronder,https://www.matric.co.za/tutor-****akvorm/

Dit is 'n jammerte dat ons plaaslike koerier probleme met hul vervoer gehad het, maar dit is intussen opgelos en jy het jou boeke ontvang.
Groete, Matriek Kollege