PP
Pikkewyn P

1 reviews | Active since Nov 2020

19 May 2021, 09:11

****

Hierdie plek belowe jou so baie op hulle web side en hulle klink somer oor die foon baie belowend maar dit is so groot ****. Sodra hulle al hulle geld ontvang het dan voel hulle n veer vir jou verder jy moet smeek vir jou boeke jy kry nie als uit hulle nie. Jy moet jou self registreer by die departement van onderwys hulle help jou met niks. En dan wag jy n ewigheid vir jou eksamen nommer. Of jy kry net eenvoudig nie een nie en kan nie skryf nie. En al wat hulle doen is trek hulle skouers op en se hulle weet nie. Hierdie mense sal aan Carte Blanche en orals op TV bekend gemaak word. Want so baie mense word ingeloop wat nie die geld het om so verneek te word nie.

0
Replies (1)
Matric College
Matric College's reply01 Oct 2021, 12:56
Official
 Goeie dag, 
Ons is jammer om te hoor dat u 'n frustrerende ervaring gehad het, maar ons waardeer dit opreg dat u hierdie probleem onder ons aandag gebring het.

By Matric College doen ons ons beste om alle studente te help, ongeag hul behoeftes, en alhoewel ons u nie vir eksamens kan registreer nie, lei ons u graag deur hierdie proses. Ons het 'n stap -vir -stap prente gids oor hierdie proses om ons studente te help.

As u ons u studentenommer verskaf, sal ons u ****ak en u help met enige vrae of navrae.

Ons is hier om u te help.
Groete, Matric College