JB
Jan B

1 reviews | Active since Oct 2022

09 Nov 2023, 22:18

Swak vuil lae graadse verblyf by Masel****rt

Toe ek bespreking gedoen het net ek gevra vir n chalet met my aankoms vandag 2023-11-09 het ek n rondawel gekry ons het vinnig afgepak En toe terug dorp toe om die dokter toe te gaan met on terugkoms het ek weer my baie muwwerige reuk gekry en besef dat ek my nie vroeër verbeel het oor die reuk die dak is vol spinnekop webbe daar's wurms Indië stort En vlooie en klein spinnekoppies kort kort op die bed die kaste is vuil die toilet se af voer pyp Ná die riool stelsel lek en meeste van vuil water lek uit as jy die toilet trek het kantoor probeer bel maar was 19 30 reeds toe nou te bang om te slaap want spinnekoppe en insekte sal jou stukkend byt moet seker maar in my kar gaan slaap sal dalk veiliger wees

0
Replies (1)
JB
Jan B's update12 Nov 2023, 18:44
Reviewer Update
Gedurende die nag het ek weeluise in my bed gekry fotos is geneem van die weeluise
Ek het in my kar verder gaan slaap my vrou het die volgende oggend dooie weeluise in haar bed gekry
Dié operasionele bestuurder het my die volgende oggend kom sien en ons toe geskuif ná die chalet soos ek aanvanklik bespreek het