1 reviews | Active since Jan 2023
Hi. Na twee maande het ek my besteling ontvang. Na hoevele kere se navraag. Begin Desember 2022, kry ek n epos my bestelling sal ek ontvang die week van 19 Des. 2022. Na 2 weke doen ek navraag, geen antwoord nie. Bel net om te hoor kantoor is gesluit. 4 Januarie kry ek boodskap my bestelling is oppad. Dag van aflewering ontvang ek wel my pakkie, maar nie in goeie kondusie nie. Pakkie was half oop, en dis pakkie, binne pakkie, binne nog n pakkie. Een van die produkte wat ek bestel het is onvoledig. Ipv. 100 epoxy stickers en 100 crown bottle caps, is daar net 72 van elk.( Kort n pakkie). Die epoxy stickers is nie eers op die silofaan geplak nie. Dit was los en het aanmekaar geplak. Met die gevolg, al die gom is af. Ek is regtig teleur gesteld. Gedink, eidelik n website waar ek my craft benodighede kan kry wat nie by almal beskikbaar is nie. Die lang wag, die geen komunikasie nie, maak dit glad nie n angename ervaaring nie. Dis so so jammer....
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.