CS
Chantelle S

1 reviews | Active since Jan 2026

03 Sept 2026, 11:45

Dankie, Maison Carbon Logistics!

Baie tevrede met die diens. Hulle het my dogter van Pretoria na Johannesburg verhuis en alles het vlot verloop. Die span was vriendelik en het haar goedere met sorg hanteer. Dankie, Maison

0
Replies (0)