aA
ansiewessels A

1 reviews | Active since Feb 2017

08 Feb 2017, 11:10

Swak chassis op Mahindra bakkie

<p>Is daar enige eienaars van Mahindra bakkies wat probleme het met chassis? My bakkie sin het gebreek, nou al vir die 2de keer. Versekering wil nie uitbetaal nie. Hulle sê dis 'n swak chassis. Mahindra weier ook en sê dis nie hulle fout nie... </p>

0
Replies (0)