NE
N E

1 reviews | Active since May 2023

13 May 2023, 19:54

Mahindra Penta Montana

Ons Mahindra Karoo skaars 30 000km op die klok. 2021 model. Turbo gegaan toe ons hom net 1 maand gehad het. 8 maande later "brand" die clutch. Ons ry skaars 10km 'n dag werk toe en terug. Toe dit kom by herstelwerk van die Clutch is dit skielik nie "warrenty" gecover nie. Niemand kan aan ons verduidelik hoe die moontlik is nie!! Penta Montana charge ons amper R40 000 om dit te herstel. Swak diens van hulle en Mahindra. Sal nie Gou weer Mahindra koop/ry/ondersteun nie.

0
Replies (0)