1 reviews | Active since May 2024
Mahindra heidelberg
Ons het met heidelberg mahindra gedeel waar die verkoopsman Joe ons n 2.2 ford ranger bakie gebring het nigel toe my woorde aan hom was Dat ek die bakie Sal ****ant koop my vrou was besag met n person like lening by capitec Bank wat hulle haar meer geapproved het Joe het aan gehou met my vrou om bank state deur te stuur my vrou het dit gedoen n half uur later het hy my gese ons is ge approved en my worde aan hom was jy speel seker hy het geantwoord eks dood erenstag met die het ek my vrou meegedeel met die goeie nuus sy was Baie opgewonde Joe het my laat weet hy kry die ****rak reg en die bakie se regestrasie Dat ons nog die selfde dag moet teken en ****rak afhandel n half uur later het hy my n what's app gestuur en gese hy is afgekeur toe moes ek die nuus aan my vrou breuk en die teleursteling op haar gesig sien ekt Baie hardseer vir hom gese dis onanvaarbaar en Dat ek dit nie daar gaan Los nie ekt hom gese Dat ek dit bekend gaan maak op face book en sy woorde aan my is ek moet hom nie dreig nie en Dat hy tot sy baas se nomer ve my Sal stuur en Dat ek Mal is in my kop wat Baie onavaarbaar is
