JZ
Jaco Z

1 reviews | Active since Jun 2020

01 Mar 2022, 16:22

Useless diens en useless mense

Julle is flippen useless en steel net mens se geld. Het my voetuig in n erger kondisie gekry as wat ek hom na julle toe gebring het. Stel bietjie mense aan wat actually weet wat hulle doen en gekwalifiseer is #gemors

0
Replies (0)