LK
Linda K
1 reviews | Active since Dec 2019
11 Sept 2024, 11:23
Mafadi is the worst managing agent you can get.
Zero stars would be my preference. They get worse by the day. Send an invoice for R3 levies that I paid, after I send an email to advise them that it must be wrong. But as expected - NO REPLY ON THAT AT ALL. Today I received the invoice with the correct amount but showing that I am in arrears. I can't believe that this place's doors is still open, they should be closed forever. When looking for a managing agent, please stay far away from Mafadi.
Helpful (0)
Replies (2)0
Replies (2)Mafadi Property Management's replyOfficial
18 Sept 2024, 16:59Thank you for reaching out, am sorry for the bad experience. I have escalated this to the office to assists you further.
Mafadi Property Management's reply18 Sept 2024, 16:59
Official
Thank you for reaching out, am sorry for the bad experience. I have escalated this to the office to assists you further.
Mafadi Property Management's replyOfficial
19 Sept 2024, 09:12Goeie dag Linda
Jou onderstaande epos verwys.
Die R3,00 admin heffing wat teen jou rekening gehef was, was vir ‘n waarskuwingsbrief wat aan jou gestuur was weens klagtes van geraas wat ons ontvang het. Dit is goeie praktyk om die trustees se instruksies te volg en op te tree wanneer daar klagtes deurgegee word. Dit is nie kenmerk van swak bestuursagent nie. Indien jy die waarskuwing gelees het, sou jy gesien het hoekom daar R3,00 gehef was teen jou rekening aangesien dit duidelik staan op die waarskuwingsbrief en faktuur daarmee saam uitgereik was. Ons kan sien op die stelsel dat S Koetsier die waarskuwing ontvang en gelees het. Hierdie R3,00 admin heffing is ook op die 5de Augustus vereffen.
As eienaar is jy ook bewus daarvan dat die Wet vereis dat jy jou heffings moet betaal. Self indien jy ‘n dispuut het, is jy nog steeds nie geregtig om heffings terug te hou nie. Ons was dus heeltemal geregtig om die goedgekeurde stappe te volg om die agterstallige heffings aan te spreek en in te vorder. Dit is ons verpligting as besturende agent om alle nodige stappe te neem om heffings in te vorder. As dit van ons ‘n slegte bestuursagent maak, dan is alle bestuursagente seker ook skuldig aan swak bestuur. Al jou fakture en state vir Augustus en September is afgelewer en gelees. Die rente en adminfooie gehef uit hoofde hiervan gaan nie teruggeskryf word nie.
Ek merk op dat jy plasing op HelloPeter gemaak het en ons sal gevolglik hierdie antwoord ook op die post laai ter verduideliking van die ware feite.
Groete
Mafadi Property Management's reply19 Sept 2024, 09:12
Official
Goeie dag Linda