EM
Elize M

1 reviews | Active since Aug 2019

13 Mar 2025, 14:40

Bly ver weg van lulabet af

Daar moet nie n ster wees nie. Het deposit en gewen. Ontrwkking hulle het approved maar geld is nie in my wallet acc nie 2 keer dieselfde store. Probeer my bank details. Upload stroie op stories Dan moet ek dit doen Dan Dat die kant toe daai kant toe en Al in die ronde en niemand daar wet eindlik wat nie ek soek my geld dis oor die R5000. Stuur emails. My Proof of acc en proof of adr is Al 20 keer gestuur.

0
Replies (0)