CJ
Chris J
1 reviews | Active since Dec 2011
02 Jan 2023, 21:14
Lottoland is missing the basic principles of targeted advertising.
Ek is nie 'n dobbelaar nie en 'n onwaarskynlike ondersteuner van Lottoland, maar hierdie nuutste Lottoland-advertensie op KykNet (nogal in Engels op 'n Afrikaanse kanaal) is verregaande. Eerstens, is die volume daarvan só erg dat ek onmiddellik die klank afs***el. T****ens is die tema daarvan totaal onaanvaarbaar vir die tipiese KykNet-gehoor, en derdens, is die feit dat julle dink dat 'n tipiese KykNet-kyker (wat tipies Afrikaans is) enigsins positief sal reageer op 'n Engelse advertensie op hierdie Afrikaanse kanaal, heeltemal ongevoelig ten opsigte van die demografie van KykNet se kykers. As afgetrede internasionale konsultant op die gebied van kliëntediens, dink ek julle mis die teiken heeltemal!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Lottoland South Africa Pty Ltd's replyOfficial
07 Feb 2023, 06:10Goeie More Chris. Ons hardloop nie advertensies op TV nie. Ek dink jy verwys na LottoStar.
Lottoland South Africa Pty Ltd's reply07 Feb 2023, 06:10
Official
Goeie More Chris. Ons hardloop nie advertensies op TV nie. Ek dink jy verwys na LottoStar.
