LK
Louis K

1 reviews | Active since Sept 2014

11 May 2015, 20:01

Altyd 'n plesier

Hierdie is net om dankie te s? aan Loot vir volgehoue uitstekende diens. Van hul gebruikersvriendelike webtuiste, hul wye verskeidenheid produkte, kompeterende pryse en hul spoedige aflewering is dit slegs 'n plesier om met so 'n instansie besigheid te doen - iets wat skaars is in SA.<br> <br> Hou so aan!

0
Replies (1)
Loot.co.za
Loot.co.za's reply12 May 2015, 11:38
Official
Hello Lula69,

Baie dankie vir u komplimente - ons wardeer dit werklik!

Vriendelike groete,
Beryl.