JW
Jelleke W

1 reviews | Active since Feb 2015

13 Feb 2015, 09:03

Altyd goeie diens

Ek bestel al my boeke, CD's en DVD's deur Loot se aanlynwinkel. Hul pryse is uitstekend (daar's altyd af****), hul verskeidenheid goed (ek vind omtrent altyd al die titels wat ek soek), hul webblaaie laai vinnig, die betaalprosedure is maklik en eenvoudig en die aflewering is blitsvinnig (as voorraad onmiddellik beskikbaar is).<br> <br> Ek beveel Loot by al my vriende en kennisse aan.

0
Replies (1)
Loot.co.za
Loot.co.za's reply13 Feb 2015, 10:03
Official
Hello Jelleke,

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer - ons is baie bly dat jy gelukkig is met ons diens.

Ons hoop dat ons altyd in staat sal wees om jou verwagtinge the oortref.

Vriendelike groete,
Lizaan.