aZ
adele Z

1 reviews | Active since Nov 2016

25 Nov 2016, 09:26

geen terugvoering geen diens

Geen terugvoer word vir kliente gegee nie. Geen emails, whatsapps word geantwoord nie. Sien dis n algemene probleem en nie net met my nie. Wag nou nog vir my swangerskap uif om uitbetaal te word. Weet nie of daar enigsins opgevolg word by uif kantoor nie, want niemand antwoord emails of whatsapps nie.

Swakste diens.

0
Replies (2)
Little Monkey UIF Claims
Little Monkey UIF Claims 's reply23 Jan 2017, 10:08
Official

Claim finalized and paid in full

Little Monkey UIF Claims
Little Monkey UIF Claims 's reply23 Jan 2017, 10:08
Official

Claim finalized and paid in full