FK
Fijma K

1 reviews | Active since Aug 2018

09 Aug 2018, 09:17

Dankie Stephanie!

Dankie Stephanie! Ek het my eerste klein uitbetaling 2,5 maande na my seun se geboorte gekry. T****e groot uitbetaling 3 maande na sy geboorte en die laaste uitbetaling 4 maande na sy geboorte. Ek sou nie die geduld gehad het wat jy het met die arbeids departement. Dankie vir jou vinnige terugvoer op al my vrae! Jy word waardeer!

0
Replies (1)
Little Monkey UIF Claims
Little Monkey UIF Claims 's reply04 Oct 2018, 12:40
Official

Baie dankie vir jou terugvoering!

Dit was net ons plesier!

Dankie dat jy ons vertrou het om te help!