WB
W B

1 reviews | Active since Nov 2018

22 Dec 2023, 13:19

Kassiere en Assistente kort opleiding in aanspreek van klante en Afrikaans - algemene probleem by die meerderheid besighede en

Elspark: Kassiere kort oriënteren in vriendelikheid en Afrikaans. Daar's niks so aanstootlik, disrespekvol en onbeskof as 'n werker van 'n besigheid my nie kan help in die taal van my keuse nie!

0
Replies (0)