1 reviews | Active since Nov 2011

Help Asseblief

Ek wil graag my saak aan u verduidelik in verband met Liquid Capital.

Ek het op die 29 Jan 2016 ‘n onderhouds plan vir my KIA PICANTO motor by Liquid Capital uit geneem. Die verkoops persoon Kayshree Rampersadh het vir my verduidelik dat ek 4 maande se paaiemente moet betaalg voor ek my motor kan diens wat 25 Junie sal wees. Ek het aan haar verduidelik dat die motor se jaarlikse diens in April moet geskiet. Sy het gesê dat ek 4 maande moet wag ek het aan haar verduidelik dit is reg met my aangesien die motor nie meer onder waarborg is nie. Sy het gesê ek moet eers by die handelaar hoor of hy ‘n probleem daarmee gaan hê anders kan sy nie ‘n ****rak vir my gee nie tensy ek ‘n jaar wag om die motor te diens in sy diens termyn. Ek het die handelaar ges***el en hy het gesê hy het nie ‘n probleem wanneer die motor gediens word nie omdat die waarborg verstryk het. Ek het haar toe terug ges***el en sy het die plan aan my verkoop.

Die eerste maand het hulle nie die geld van my bank verhaal per debiet order nie ek het hulle dadelik ges***el en met Sinqobile Mongeka gepraat en sy het gesê ek moe twee maande se betaaling EFT ek het dit toe gedoen dit was betaalings vir Maart en April. Sy het gesê ek kan dit maandeliks EFT ek het einde Maart weer ‘n betaalig gedoen en daarna het daar ‘n betaaling van my bank ook af gegaan. Ek het dus nou 4 maande se paaiemente betaal.

Ek het op 10 Mei weer per e-pos met Sinqobile Mongeka gepraat en sy het gesê date k 4 maande moet wag en eers my motor na 25 June kan vat vir ‘n diens. Toe ek motor op 1 Jullie neem vir sy diens laat weet die handelaar my Liquid Capital het dit af gekeer omdat ek my motor in April moes diens en hy 2 maande oor die diens tydperk is.

Ek sukkel nou al van 1 Jullie af dat Liquid Capital dit moet uitsorteer want as hulle nie tevrede was met my onderhandelings met hulle nie hoekom het hulle ‘n diensplan toe gestaan. Ek moet elke dag hoor hulle moet na die telefoon gesprekke op band luister end an sal hulle terug kom na my die volgende dag. Ek het nou al met 3 vers****end persoone ( Ronel, Penelope en Zinhle) gepraat wat om die beurt sê hulle kom binne ‘n half uur terug na my wat nooit gebeur nie. Hulle wil ook nie my ****rak kanselleer en my geld aan my terug betaal nie.

Kan u my asseblief help sodat ek uisluitsel op hierdie saak kan kry.

Vriendelike

9,271 total reviews on Hellopeter