LD
Louis D

1 reviews | Active since Nov 2011

12 Jul 2016, 06:09

Dankie dat my probleem op gelos is

<p>Dankie Christel Snyman dat my probleem so vinnig op gelos is nadat ek telefonies met jou dit kon spreek. As die call center maar net dit kon oplos was dit nie nodig vir my om dit op hierdie platform te bespreek nie. Christel ek waardeer jou hulp terdee baie dankie jy is puik.</p> <p>Groete</p> <p>Louis</p>

0
Replies (0)