MR
Melissa R
1 reviews | Active since Feb 2015
25 Feb 2015, 16:03
Won't Treat my child before I pay outstanding bala
Hi my naam is Ingrid, my dogter het laasnag n soort anval gehad en ek is met ha Eugene Marais Hospital toe waar hulle geweier het om my kind te help oor n uitstaande balans in 2008 wat hul my glad nie van lat weet het nie!! Hul het my verwys na n ander Hospitaal en dit voor al di mense in noodgeval hul gani my kind help voor ek nie hul betaal ni.... Dis Pateties dat hul dit nie se in private ni!! Hul lat mens soos k.k Voel daar voor almal en weier om enige medikasie te gegee het vir my kind!!!! Pateties
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)