1 reviews | Active since May 2019
Rosepark Hospitaal Bloemfontein Healthcare
As ek nou vandag sê ek is kwaad dan bedoel ek dit. My seun was al vir n onderhoed in Desember by Rosepark Hospitaal in Bloemfontein. Hy was vir vinger afdrukke en alles. Hulle gaan hom n aanbod maak. Ons wag nou nog. Vandag sê n kollega die nuwe HR is een van haar vriendinne. Tot my spyt ****ak my kollega haar en lang storie kort sy sê ek moet die dame ****ak. Vriendelike ekke bel haar....Oooooh my soul...... kyk ek het al met mislukke mense te doene gehad maar die vet weet sy vat die koek. Sy het absoluut geen maar geen maniere nie. Sy kan nie ordentlik met my praat nie. Sy ken my van geen kant af nie maar behandel my asof ek deur die kat ingedra is. Ek bly skaars n kilometer van Rosepark hospitaal af, maar kom ek julle vertel ek sal in my lewe nie weer my voet daar sit nie. Ek sL 20 kilos verder ry en Medi Clinic toe gaan. Vir jou dame wil ek sê jy moet maniere kry. Jy het geen maar geen mense verhouding nie. My seun wou bitter graag by julle werk, maar weet jy wat julle is nie die enigste company wat werk aanbied vir kinders wat n kans in die lewe wil heê nie. Al is julle die enigste plek by wie hy kan werk kry sal ek eerder vir hom bly sorg want om vir n company te werk wat se hoof van HR nie eers ordentlik met mens kan praat as sy jou nie ken nie weet ek nie hoe praat sy met haar kollegas nie, maar in my lewe sal ek dit nie toelaat nie.
