AP
ANNA P

1 reviews | Active since Mar 2016

27 Jun 2023, 12:10

Rekening Afdeling Rosepark Hospitaal Bloemfontein.

Opgeneem die 8ste en 9de Mei 2023 en weer die 31ste. Kry nie die rekeninge van hulle af nie, ons kan dus nie van die "gapcover" claim dit wat ons inbetaal het nie. Hulle gebruik 'n 3de party wat die rekeninge doen. Hulle mail eenvoudig dit net nie.

0
Replies (1)
Life Healthcare
Life Healthcare's reply24 Jul 2023, 13:10
Official
Hi Anna,

Thank you for getting in touch. Please be advised that we have shared your contact details and escalated this matter to hospital management, someone will be in touch soon.

Regards,
Life Healthcare