PN
Petro N

1 reviews | Active since Jan 2018

09 Jan 2018, 12:41

Reception / Accounts

Ek probeer nou al vir die laaste twee dae om met iemand in hulle rekening afdeling te praat. Daar is of niemand beskikbaar nie, of die foon lui net of jy word afgesny en as jy weer bel dan gaan die foon sommer net dood. Hoe moeilik kan dit wees om 'n rekening / staat uit hulle te kry sodat ek dit kan betaal. Ons moes 'n groot bybetaling gedoen het met my man se opname die 6de Desember 2017, toe was hulle nie stadig om te se die betaling moet dadelik gedoen word sonder 'n faktuur nie. So gefrustreerd.

0
Replies (0)