ll
lorinda.snyman lorinda.snyman
1 reviews | Active since Apr 2017
20 Apr 2017, 21:41
Oncology Little Company of Mary think twice!
<p>Hoe teleurstellend om verwys te word na hulle en die mees on aangenaamste mense te kry eat dink hulle doen jou n guns. Daar word nie terug gekom met sf sprake nie en as jt hulle uitrap daaroor dan behandel hulle jpu asof jy die slegte persoon is. Intussen betaal ons ten duurste eintlik haar salaris. Die Dr"s diesrlfde oor werk en stel nie regtig belang nie ! Is so spyt dat ek hulle gekies het. Gaan Discoveryh bel</p> <p> </p> <p>!</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)