AJvV
Annatjie Jansen van Vuuren

1 reviews | Active since May 2021

02 Mar 2022, 14:53

Mev

Gladnie tevrede met diens ontvang op 30 Januarie 2022. My dogter is na Kraamsaal waar personeel onmiddellike betaling hê of sy moet Staatshospitaal toe! Die suster ('n bejaarde) aan diens, kon nie aar kry, my dogter het erg gebloei, soos sy haar hand gesteek het vir 'n aar, daarna is my dogter deur selfde suster inwendig ondersoek wat gepaard gegaan het met erge pyn, daarna moes suster kateter insit, wat sy ook nie kon regkry, en het die jonger suster moes oorneem! My dogter is allergies vir Pennissillien, dit was aan almal wat met my dogter gewerk het, oorgedra, elke keer wat nuwe drip opgesit was, was gevra om seker te maak sy kry nie Pennissillien in, waarop elke keer negatief geantwoord was, tog is uitgevind dat daar wel Pennissillien in drips was! Die res van my dogter se hospitalisasie was ook nie na wense

Regtig so jammer om te sien daars nie meer empatie by dr's en susters, die mediese veld!

Annatjie Jansen van Vuuren

0
Replies (0)