AB
Annie B

1 reviews | Active since Oct 2014

12 May 2015, 14:02

Het geen oop bedens by ongevalle nie

Op 12 Mei 2015 het ek met my ouma wat nie lekker voel nie wat kla met pyn op die bors en wat met n vergroote hart sit ongevalle toe gejaag toe ek hier kom word daar vir my gese dat hulle gee bedens oop het nie en dat ons maar moet wag ek voel net dat sy oud is en sy het n vergrote hart en dat sy regtig nie lekker voel nie hoe kan n hospitaal so onvoorberei wees.

0
Replies (0)