1 reviews | Active since Jun 2015
geen tannies en vriendinne niie
Vandag wou ek net my vriendin kom sterkte toe wens in die kraam saal toe word daar gese net oumas en oupa. Ek was al een keur nie lank terug in die kraam saal omdat ek vir n pasient moes n pakkie gegee het en daar was tannies en ooms daar. Die kraam saal praat een ding maar doen n ander ding. Ek sal as ek weer swanger word liewers lenmed se kraam afdeling gebruik as Robinson Private hospitaal. Dit swak van die susters en personeel van die kraam afdeling en glo dit die pasient se keuse wie by hulle n draai mag maak. My ander vriendin het ook al by n vriendin kom kuier toe die n baba gehad het en daar was niks gese oor dit nie. Robinson moet besluit wat hulle doen maar ek sal nooit weer Robinson se kraam afdeling gebruik nie
