BD
Bruce D

1 reviews | Active since Feb 2011

11 Mar 2016, 03:30

Ek verwag BAIE beter.

Check in op ***8 om 2000
Persoon by ontvangs praat GEEN afrikaans.
Kry geen kos nie
In badkamer is GEEN plek om toiletries neer te sit anders as op die vloer. Sies
Wanneer ek kos kry is dit nie wat ek bestel het nie
Eetgerei val op vloer en word net so op pasient se bord gesit om mee te eet
Water proe soos gewone kraan water in n plastiek houer
My bed is in 3 dae nog nie opgemaak nie
Teveel moeite om vir my n koppie tee met n beskuit te bring as ek om 0230 wakker word - ek is n diabeet
My TV se remote werk nie
Dieselfde remote wat my bedliggie aan en af s***el werk nie
Asblik word nie leeg gemaak nie
Kussings te styf en veroorsaak nek pyn en die plastiek onder die kussingsloop en op matras laat mens erg sweet
Konstante Sir, we need to check your vitals, Sir what do you want to eat tomorrow, Sir I need to check your blood sugar, Sir this en Sir that. Mens kry nie rus in nie. Ek weet julle MOET julle werk doen maar hierdie is torture
Stukke glas op kamer vloer
As ek vra vir nog kos want ek is nog honger dan word daar net geglimlag en NEE gese
Personeel bespreek my toestand en wat nog in hul eie taal
LifeCare is nie so goed as wat hulle kleim om te wees nie

0
Replies (0)