sJ
sonja J
1 reviews | Active since Jan 2015
06 Oct 2015, 21:21
baie goeie diens
My man is op 28 sept oorgeplaas van ermelo medi clinic na midmed middelburg. Die diens van die ontvangs dame great sy het tot n gastehuis lys vir my geemail om slaap plek te kry. Die ongevalle dr en staf en die saal staf was regtig baie goed vir ons ek dank midmed middelbrug wat met mr Huysamem gewerk het. Hulle is top class nurses.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)