CV
Chrizelda V

1 reviews | Active since Mar 2015

03 Mar 2015, 09:39

All Staff Cardio ICU

Goeie more,

Ek wil graag van die geleentheid gebruik maak om vir Dr Visagie, Gideon, Dr Oosthuysen, en al die verpleegsters in Cardio ICU te dank vir al die vriendelike diens en dat julle so mooi na Mr Du Toit omgesien het. Julle diens is regtig baie goed en dit word wardeer. Ons wardeer wat julle doen regtig baie en julle maak vir ons die lewe regtig makliker.

Baie dankie
Chrizelda Viljoen

0
Replies (0)