sH
sarel H

1 reviews | Active since Feb 2016

17 Feb 2016, 12:23

Swakste diens ooit!

Ek sal almal aanraai om weg te bly by die mediese fonds. HUlle diens is uiters swak en traag. Eers moes ek 3 maande baklei om van n waglys af te kom waar ek nooit moes op wees nie. Die redinasies was belaglik en hul werknemers by kliente diens en die underwritng departement is oningelig en onbekwaam. Ek moes die wet vir hul aanstuuren steeds het hul met my geredineer. Moes hierna toe skuif omdat my nuwe werk dit vereis het. <br> <br> Nou sukkel ek met n eis. toe daar inligting nie daar is nie toe haal hul dit sommer van die sisteem af. Laat weet my niks om te se wat ek moet doen en hoe ek dit moet doen nie. Ek het met n Greg gepraat en hy ewe arrogant om nameer as 7 dae vir my te se wat gedoen moet word. Ek wonder nou maar net of ek die dinge moes ruik! N reukoorplanting sal nie eers die probleem oplos nie.. Ek is baie spyt dat ek na die verskoning van n mediese firma toe moes oorskuif.

0
Replies (1)
LMS Medical Fund
LMS Medical Fund's reply17 Feb 2016, 13:51
Official
Hello Woedend2324,

I am sorry to hear that you are not happy with the service you have received and will be in contact with you soon.
Thank you for taking the time to post your dissatisfaction with our service. I would like to discuss the matter with you personally so that we can resolve it quickly. I will look into your complaint and be in touch to provide you with feedback within the next 2 days at the latest but sooner if possible.

Again, I apologise for your unpleasant experience and guarantee that I will do my very best to resolve the issue so that Liberty Health can continue to provide you with better service in future.

Yours sincerely
Gillian Solomon

Liberty Medical Scheme
Escalations Officer