SV
Suzette V

1 reviews | Active since Oct 2010

16 Aug 2023, 17:44

Epos wat geblok word!

Goeiedag

Ek probeer om Surika van Wyk te epos. Net om in n epos terug te kry wat sê, my epos is geblok! Ek praat nie eens van die doffel wat my bel en sodra ek antwoord, word die foon in my oor neer gesit. Ek antwoord nie meer die foon nie, want ek weet wat gaan gebeur. Verduidelik bietjie hoe blok julle iemand se epos adres? Ek wag vir n antwoord op my epos vandag.

0
Replies (1)
LGR Attorneys
LGR Attorneys's reply04 Sept 2023, 09:26
Official
Dear Suzette,

Thank you for your message.

Please take note I have personally e-mailed you to your e-mail address listed in the complaint.

My e-mail address is ***

We are looking into the e-mail delivery issue.

Regards,

Surika van Wyk
LGR Incorporated