IJ
Ian J

1 reviews | Active since Jan 2021

28 Jan 2022, 17:19

Useless customer service

Ons het n 24 maand ****rak gehad by level 7 wat september geeindig het 2022.Daarna wou ons oorgaan na fibre by hulle maar het 2 weke gevat om iemand in die hande tekry of terug teemail.Intussen het ons toe met Mweb gegaan op fibre omdat daar geen diens was van level 7 af. Ons het toe later n response gekry van level 7 af nadat ons hulle gevra het hoe werk ons ****rak nou na die 24 maande ****ak verby is,hulle altwoord ons toe met mail asook oor die foon net maand tot maand. Ons het toe net oorgeskuif na Mweb en het nie die fyn skrif gelees nie dat jy moet n maand kennis gee om te kanselleer wat ons skuld erken.Van begin Oktober tot nou 28 Januarie is ons oorgegee na n company nadat ons soveel keer probeer s***el het dan se level 7 elke keer hulle bel dadelik terug hulle moet net in die saak kyk. 10 januarie s***el ek praat met rek afdeling en die man daar se ons is nie oorgegee nie en dat hy ons onmiddellik gaan terug bel ek wag tot 18 Januarie s***el weer selfde storie later die middag kry ons n whatsapp en oproep ons is oorgegee rn moet dadelik betaal. En so gaan dit aan tot nou geen oplossing van level 7 en die dept company wil niks weet nie ons moet dadelik betaal. Tuseen level 7 en die dept company kan niemand antwoorde gee nie. Die dept company send toe vandag n mail van die oorgee briewe die eerste een Mei maand 2021, en die 2 de een September 2021 my liewe hel ons was toe nog onder ****rak vir 24 maande tot september 2021 het nie een paaiement gemis nie, ons probleem het gekom vanaf einde september toe dit maand tot maand geraak het. Nooit het ons gese ons gaan nie betaal nie ons wou net antwoorde gehad het maar level 7 s***el nie graag terug nie. Hulle rekord moet alle oproepe so luister na wat julle mense se op die rekordings,dan sal ek en julle watse swak diens jullr het jullr is baie vinnig op geld tesoek maar nie prob oplos nie. Vandag se die vrou van level 7 net nadat ons haar die mail send van verkeerde oogee datums ons moet maar met die dept company self praat sy kanie.

0
Replies (6)
Level-7 Internet
Level-7 Internet's reply28 Jan 2022, 17:27
Official
Good Day. Please provide us with the account reference number in order for us to investigate this matter for you. We unfortunately cannot locate your profile with the details listed here. 
IJ
Ian J's update28 Jan 2022, 17:39
Reviewer Update
35103 is al ref wat ons het
IJ
Ian J's update28 Jan 2022, 18:05
Reviewer Update
Julle kan s***el oo ***
IJ
Ian J's update28 Jan 2022, 18:06
Reviewer Update
***
IJ
Ian J's update31 Jan 2022, 10:52
Reviewer Update
Vandag 31 Januarie wag nog steeds vir n response van level 7 af. Bel vanoggend die dept company oor die state wat verkeerd is en die datums en al wat die vrou se its a error sorry!!!! Ek bel toe level 7 en praat met die selle ou van die 10 januarie, 18 januarie, 31 januarie en nie eenkeer op al daai oproepe het hy terug ges***el soos hy se hy gaan nie. Almal mmm en aaa net maar niemand gee antwoorde nie. Ons was oorhandig 18 januarie en 10 januarie het ons ges***el en die man het gese hy bel ons dadelik terug oor ons rek. As level 7 se mense terug s***el soos hulle gese he was die 18 de nie nodig nie en dat e skuld was al betaal.
Level-7 Internet
Level-7 Internet's reply31 Jan 2022, 10:57
Official
Good Day Ian. Our apologies for your frustration caused. We unfortunately don't have any control over the processes and procedures of the debt collection company. We are however gathering all the relevant information in order to communicate with you accordingly. Our attempts at calling have also been unsuccessful on the cell number provided due to us reaching your voicemail. Please provide us with a suitable time to contact you.