1 reviews | Active since Oct 2015
Vrot diens Lenmed Kathu
My seuntjie is 20h00 19/06/2019 opgeneem in Lenmed Kathu privaat hospitaal. My vrou het my 00h55 20/06/2019 laat weet hy het nog geen drup en hul het hom 00h50 eers n stopie kom gee. Die Suster het haar verwittig dat dit teen die wet is dat n suster n drup insit net n Dokter mag dit glo doen?? Teen 9h00 20/06/2019 was dit nie meer teen die wet nie en die Pathcare het toe die drup ingesit. Dus het Discovery betaal vir n aand se slaap in een van die land se duurste hotelle met die vrotste diens!!!!
Dit is nie die eerste keer dat ek kla oor Lenmed Kathu nie. Ek weet nie waar hulle aan hierdie personeel kom nie maar dit is uiters vrot diens!!!
Gaan kyk bietjie by Gariep Hospitaal of jul suster tak Lenmed in Kimberley!!! Dit is hoe diens moet ly****
Thank you for your valued feedback regarding your time at Kathu Private Hospital. Our team will be investigating the matter immediately and a member of our management team will be in contact with you shortly. Please be assured of our best intentions at all times.