CC
Claudia C
1 reviews | Active since Feb 2019
05 Feb 2019, 10:37
Swak hospitaal
Sukkel al vir 2dae sodat hul net my leer kan oorgee aan my huis dokter. My 6jarige seuntjie le al vir 3dae op dieselfde beddegoed, nadat ek n klag ingedien het word mens soos honde aangekyk. Die dokter hier vertel my dis my kind se longe wat veroorsaak dat sy maag werk, dat hy braak en dihidreer. My kind se longe makeer niks, hy hoes dan nie eers nie. Hier raai hul wat moontlik kan fout wees met jou. Nee wat ek ry eerder 200 kilos na Medi Clinic toe as wat ek weer hierna toe kom. Almal wat ek ken en met wie ek praat is ongelukkig oor die hospitaal se diens.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)