Swak diens

Hallo

Ek weet nie waar om te begin nie maar weet wel dit moet einde kry.

My dogtertjie is opgeneem vir baie hoe koors die 17 Aug 2016. Ons het 10h die dr gesien en my dogtertjie (9mnde oud) is 12 h opgeneem

Niemand het ons na ons kamer geneem moes 2 keer vra waar is die kamer op die form.

ons het in kamer gekom niemand het gese hoe dinge werk nie. niemand het gese waar ek kan gaan om n bottel te maak nie ek moes maar n suster roep en wag dat hul maar wys. Syt glad nie kosies ontvang nie. Dit pla my want wat maak n mamma wat nie kosies saam gebring het nir. Ek het wel saam gebring.

Sy was in n gewone saal met klomp klein kindertjies longonsteking, gastro. Die risiko vir n erge kiem is groter. Maar nietemin het dit my gepla nie. Wat my wel meet gepla het is die feit dat hulle koors van 39 so ligtelik opneem

soos ek genoem het syt 10 h koors gehad ekt dit onderbeheer gekry met n stroop 2 h was nog niemand weer by my. Syt ook nie n drip gekry nie. Syt weer koors gekry ekt knoplie gedruk vir stroop of iets om te gee maar daar is gese wag net n rukie ons kom gee nou n drup wat sal help vir koors. Dit was 2 h half 3 was geen persoon weer by my en ek het gelukig ponstan stroop GEhad en dit gegee.

4 h toe kom 2 dames sisters met m drip. Wat my ongelukig maak is 2h toe sy koors van 39.9 het toe se hul wag vir n drup. Moes ek dan nou 2 ure gewag het. asook ek self monitor my dogtertjie se koors. Hul het haar koors gemeet nadat dit gebreuk het. Kwart voor 3.

hul kon nie drup in kry nie. Hul het haar so vas gedruk syt erg gehuil dat sy met tye nie eers asem het nie. Toe hul nie n aar kry in voet toe wil hul op arm probeer. Ek het geweier wou haar tenminste eers kalmeer. Ek het opdrag gegee dat hul dr moet laat inkom want dit lyk glad nie of hul opgelei is om met sulkr klein babatjies te werk nie. Dr het kom probeer ook geen aar gekry. Ek moes toe deur die mondjie medisyne GEe.

hul het wel toe medisyne en stroop gebring die aand maar eers laat. Daar was geen bad nie net n stort. Niemand het aangebied vir n bad of niks nie.

deur die aand was haar koors nie gemeet nie. Ek het wel wakker geword en haar koors grmeet en dit was weer 39.9...

is dit my werk om dit te kyk??? Ek weet van 2 gevalle waar kinders koors stype gekry het toe ons in die hosp was. Dit se vir my hullr slup op.

Sy het ook op die vloer opgegooi. Ekt gevra om skoon tr maak. Dit is eers daai volgende dag kom skoonmaak nadat dit al droog is

Daar is soveel wat ek nog kAn vertel maar ja. Hoop iets sal aan die situasie gedoen kan word.

Want dit is pateties. Ek voel dis n privaat hosp maar dit lyk glad nie so nie.

groete

Werone Maritz

Dear Werone,
Thank you for your valued feedback regarding your time at (Hospital Name). Our team will be investigating the matter immediately and a member of our management team will be in contact with you shortly. Please be assured of our best intentions at all times.
Dear Werone,
Thank you for your valued feedback regarding your time at (Hospital Name). Our team will be investigating the matter immediately and a member of our management team will be in contact with you shortly. Please be assured of our best intentions at all times.
Dear Werone,
Thank you for your valued feedback regarding your time at Kathu Private Hospital. Our team will be investigating the matter immediately and a member of our management team will be in contact with you shortly. Please be assured of our best intentions at all times.
Dear Werone,
Thank you for your valued feedback regarding your time at Kathu Private Hospital. Our team will be investigating the matter immediately and a member of our management team will be in contact with you shortly. Please be assured of our best intentions at all times.